'n Komplement van twee waarde is 'n manier om positiewe, nul en negatiewe heelgetalle op 'n digitale rekenaar voor te stel. Oor die algemeen, waneer daar bisse beskikbaar is , is dit moontlik om enige waarde in die reeks voor te stel. Dus, kan 'n 8-bis greep gebruik word om getalle in die reeks voor te stel.[1]
Die waarde nul word verteenwoordig deur al die bisse in die greep op nul te stel.
Positiewe getalle () word voorgestel deur die verwantskap
Negatiewe getalle () word voorgestel deur die verwantskap
Let daarop dat vir positiewe getalle, die mees betekenisvolle bis () is altyd wterwyl vir negatiewe getalle is dit altyd .
As ons 4 bisse gebruik om die getal voor te stel, bewys die volgende tabel hoe die waardes voorgestel is:
Bis patroon | Waarde |
---|---|
0000 | 0 |
0001 | 1 |
0010 | 2 |
0011 | 3 |
0100 | 4 |
0101 | 5 |
0110 | 6 |
0111 | 7 |
1000 | -8 |
1001 | -7 |
1010 | -6 |
1011 | -5 |
1100 | -4 |
1101 | -3 |
1110 | -2 |
1111 | -1 |
Die reeks getalle wat met 'n mens met 'n twee-komplement voorstelling kan voorstel hang af van die aantal beskikbare bisse. Hierdie aantal hang af van die aantal grepe wat aan die getal toegeken is. Hierdie reekse wat gereeld in die lewe voorkom is:
Aantal grepe |
Aantal bisse |
Kleinste waarde | Grootste waarde | ||
---|---|---|---|---|---|
1 | 8 | -27 | -128 | 27 - 1 | +127 |
2 | 16 | -215 | -32 768 | 215 - 1 | 32767 |
4 | 32 | -231 | -2 147 483 648 | 231 - 1 | 2 147 483 648 |
8 | 64 | -263 | -9 223 372 036 854 775 808 | 263 - 1 | 9 223 372 036 854 775 807 |
'n Kortpad om die waarde te skat van 'n aantal bisse verteenwoordig is om die verhouding
te gebruik.
Dus kan 11 bisse die reeks verteenwoordig en 21 bisse kan die reeks verteenwoordig.